• AWSUM

24/7 Skolenuus

Die splinternuwe AWSUM News skole nuusportaal gee jou die geleentheid om nog meer blootstelling aan jou skool te gee. Stuur vir ons jou nuus daagliks na www.awsumnews.co.za en ons plaas dit.


AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer.


Spesifikasie van nuus:

  • Alle foto’s moet in jpeg-formaat wees

  • Volledige inligting moet voorsien word

  • Name moet volledig en korrek gespel wees

  • Slegs nuus wat deur die skool voorsien word sal geplaas word

  • Dit is die verantwoordelikheid van die skool om die berig te proeflees

In ruil vir die blootstelling vra ons alle deelnemende skole om waar moontlik die skakel na julle skoolnuus te deel op julle eie kommunikasie- en sosiale nuus-kanale.




© 2018 by TieMedia Group (Pty) Ltd

Be a SociaLight and  Follow Us:

  • White Facebook Icon
  • White Instagram Icon