• AWSUM

Laerskool Kenmare app launch

Laerskool Kenmare het `n bekendstellingsaand van hulle skool se app gehou aan al die plaaslike besighede. Die resultaat - amper 30 besighede wat op een aand opgeteken het as adverteerders op die app.





93 views

© 2018 by TieMedia Group (Pty) Ltd

Be a SociaLight and  Follow Us:

  • White Facebook Icon
  • White Instagram Icon